NUUS

Argief per kategorie: KunstefeesteTerug
RSS

ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'

posted on
ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'
Die Republiek Primêre Skool sal nie net in 2017 sy 50ste bestaansjaar vier nie, maar is saam met Alexander Road High School as die derdeplekwenner in die ATKV-Handevatkompetisie aangewys. 
Lees meer
| Categories: Handevat, Kunstefeeste

Beleef uitmuntende kunste by 23ste KKNK

posted on
Beleef uitmuntende kunste by 23ste KKNK
“Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied.”
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Absa KKNK

RSG-Kunstefees: ’n Fees vir die oor

posted on
RSG-Kunstefees: ’n Fees vir die oor
Is jy lus vir ’n kunstefees, maar die gedagte aan stowwerige voete, ’n doellose gedwaal tussen stalletjies deur terwyl die kinders kerm oor spookasem, staan jou nie aan nie. Wel, dan is die RSG-kunstefees net vir jou.
Lees meer
| Categories: Kunstefeeste

ATKV-gemeenskapsverhoog is terug op Aardklop

posted on
ATKV-gemeenskapsverhoog is terug op Aardklop
Die ATKV-gemeenskapsverhoog is terug op die Bult tydens Aardklop. Nie net gaan jy puik kunstenaars op die verhoog kan sien nie, maar dit gaan jou ook niks uit die sak jaag nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Aardklop

Die song wil my nie los nie sal jou laat lag en huil

posted on
Die song wil my nie los nie sal jou laat lag en huil
Die sewe topliedjieskrywers, gekies uit die ATKV-Crescendo-kompetisie in 2015, blyk toe ook sangers te wees en is op Aardklop te sien in Die song wil my nie los nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Liedjieslypskool, Kunstefeeste, Aardklop, Crescendo

Kom boer by die ATKV-Boeke-oase tydens Aardklop

posted on
Kom boer by die ATKV-Boeke-oase tydens Aardklop
Die ATKV-Boeke-oase gaan vir die duur van Aardklop Theo Kemp se huis weg van die huis af wees.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Aardklop
Theuns Eloff: Om ’n trotse Afrikaner te wees is jou reg
Een van die mees insiggewende gesprekke op die Vrystaat Kunstefees was tussen Charles Smith van Volksblad en dr. Theuns Eloff, skrywer van Wat nou, Suid-Afrika?
Lees meer
| Categories: Kunstefeeste
Uniekheid, misterie van die Vrystaat in foto's uitgebeeld
Van Wesselsbron tot Fouriesburg. Vian Roos het die Vrystaat platgery om dorpe in dié provinsie se uniekheid vas te vang. Die kunsredakteur van Johannesburg vertel ons meer.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste
Foto's wat ge-stage is, staan dié fotograaf nie aan nie
Carla de Villiers, ’n fotograaf wat haar foto's op die Vrynge-terrein op die Vrystaat Kunstefees uitstal, meen haar werk is meer as net foto's  – sy probeer digitale kuns skep.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste

Benneli se 'prentjies' is vir haar terapeuties

posted on
Benneli se 'prentjies' is vir haar terapeuties
Benneli Olivier van der Walt het begin skets toe ’n vriend haar eendag in sy woonstel in Sunnyside toegesluit het. Johan Jack Smith het met haar gesels.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF