NUUS

Argief per kategorie: ATKV/KUIER-GedigteprojekTerug
RSS

Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in

posted on
Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in
Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Alle aspirantdigters, jonk en oud word aangemoedig om deel te neem en om hul kreatiwiteit in Afrikaans met ons te deel.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek

KYK: HemelBesem dra ATKV/Kuier-wengedig voor

posted on
KYK: HemelBesem dra ATKV/Kuier-wengedig voor
Ná die ongelooflike sukses van die ATKV se gedigtekompetisie in samewerking met die tydskrif Kuier het die groot oomblik uiteindelik aangebreek om die video van die wengedig, “Anatomie van liefhê” deur Karen van Vuuren, bekend te stel! 
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek

ATKV/KUIER-gedigtekompetisie: wengedigte

posted on
Die wenners van die ATKV/KUIER-gedigtekompetisie is onlangs bekendgemaak. Die wenner in die senior kategorie is Karen van Vuuren met haar gedig, Anatomie van liefhê en die wenner in die junior kategorie is Naomi Wilson met haar gedig, Hellington: Someraand.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek

ATKV/KUIER-GEDIGTEKOMPETISIE

posted on
Die ATKV se gedigtekompetisie word vanjaar vir die sewende keer aangebied. Hierdie kompetisies is baie gewild omdat daar ’n groot behoefte onder tieners is om uiting te gee aan hulle drome, emosies en bepaalde kwessies in gedigte. Hierdie kompetisie het in die verlede aan duisende aspirantdigters die platform gebied om gedigte te skryf en te publiseer.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek

ATKV/JIP-gedigtekompetisie 2015

posted on
Die wenners van die ATKV/JIP-gedigtekompetisie 2015 is onlangs aangekondig.  In die senior afdeling is die wenner Amy de Wet (gr. 12) van Hoërskool Lichtenburg,  (gr.12), in die tweede plek is Louise-Mari Muller (gr. 12) van Potchefstroom Gimnasium en in die derde plek is Janke van Schalkwyk(gr. 12) van Hoërskool Parys.  Inge Delport (gr. 9) van Hoërskool Hennenman is die wenner in die junior afdeling, Nina du Preez (gr. 8) van Hoërskool Centurion is tweede en Kara Brink (gr.9) va...
Lees meer
| Categories: ATKV/KUIER-Gedigteprojek

ATKV/JIP-gedigtekompetisie: wenners aangekondig

posted on
’n Gedig oor ’n tipiese Suid-Afrikaanse gesin wat gelate aanvaar wat vir hulle geleer word, is aangewys as die wenner in die senior kategorie van die ATKV/JIP-gedigtekompetisie.Die kompetisie gee hoërskool-digters ’n platform vir hul skryfwerk en het vanjaar bykans 230 inskrywings van oor die land heen gelok.Jo Prins, digter en Media24- Afrikaanse dagblaaie se boekeredakteur, en die digter en joernalis Bibi Slippers was die beoordelaars.Gaan lees gerus meer oor die ATKV/JIP-Gedigtekompetisie ...
Lees meer
| Categories: ATKV/KUIER-Gedigteprojek

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF