NUUS

Argief per kategorie: AbbAsorgTerug
RSS

Gee ’n kind vlerke met jou My School-kaart

posted on
Gee ’n kind vlerke met jou My School-kaart
Met jou Woolworths My School-kaart kan jy nou saam met die ATKV se sosiaal-maatskaplike verantwoordelikheidsprogram, AbbAsorg, help om vir ’n kind vlerke te gee.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

Maak ’n verskil in AbbAsorg-kleuters se lewe

posted on
Maak ’n verskil in AbbAsorg-kleuters se lewe
ATKV-AbbAsorg het provinsiale toestemming van Woolworths verkry om deel te word van die My School-fondsinsamelingsinisiatief.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

ABBASORG: PERSONEELONTWIKKELING

posted on
ABBASORG: PERSONEELONTWIKKELING
Die AbbAsorg-personeel het van 11 – 15 Januarie 2016 ’n kursus by ATKV-Goudini Spa bygewoon met die oog op personeelontwikkeling. Dit was ’n week vol persoonlike verryking, motivering, inspirasie en die aanleer van vaardighede wat lewensveranderend was.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

Abbasorgkinders lees lekker op Stellenbosch

posted on
Op ‘n onlangse besoek aan die ATKV se Abbasorgsentrum op Stellenbosch het die taalafdeling se senior bestuurder, Evelyn Ferreira, hom vergewis van wat die drie-tot vierjarige kinders se leesvermoëns is en wat gedoen word om lees vir hulle ‘n aangename ervaring te maak. Op die foto sit Evelyn (regs) by die driejarige ........  wat hom in sy leesboekie verdiep. ‘n Geval van “jy in jou klein hoekie....”Benewens Abbasorg se bydrae is die taalafdeling met ‘n hele aantal van sy projekte gefokus ...
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek, AbbAsorg

VKO-Personeel word bederf

posted on
ATKV-AbbAsorg en die ATKV-tak in Wellington bederf saam-saam die VKO-personeel in die  landbougemeenskappeOp 7 November 2015 is 30 VKO-personeellede uit die boerderygemeenskappe in die Wellington-omgewing deur die ATKV op die hande gedra.Die dag was vol pret en vermaak, maar ook met baie pitkos want die uitsluitlike doel was om opvoeders te motiveer en te bemagtig om hulle droom na te volg.  Want die eintlike armoede is wanneer jy nie ’n droom het nie en nie net wanneer jy nie in jou fisiese be...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg, ATKV-Tak

Vlerke vir AbbAsorg-kinders

posted on
Die AbbAsorg-projek wil aan meer kinders vlerke gee en geld word tans ingesamel deur kaartjies te verkoop vir die motorkompetisie van Beeld-Kinderfonds. AbbAsorg ontvang 50% van alle kaartjieverkope waarmee kinders gehelp kan word. Beeld-Kinderfonds se 19de jaarlikse motorkompetisie word aangebied deur Peugeot, RSG en Beeld.Die kaartjies kos R30 elk en al wat jy hoef te doen is om jou geld vir jou kaartjie(s) in Beeld-Kinderfonds se rekening in te betaal by ABSA, rekeningnommer 4050654867 met ve...
Lees meer
| Categories: AbbAsorg, GEMEENSKAP

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF