NUUS

Argief per kategorie: KORPORATIEFTerug
RSS

Jaco Jacobs met gesogte boekprys bekroon

posted on
Jaco Jacobs met gesogte boekprys bekroon
Jaco Jacobs is aan die voorpunt van die skryf van kinderliteratuur en sy werk gaan nie ongesiens verby nie.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF

Dié feëverhaal verander in ’n speurverhaal

posted on
Dié feëverhaal verander in ’n speurverhaal
Sinister, angswekkend en misterieus. Dié woorde kom dadelik by jou op as jy na die voorblad van Die Vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen kyk. En dan die subtitel: “Ek vermoor hulle nie. Hulle is gewillige slagoffers...”
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Afrikaans se vele gesigte belig tydens gespreksessie oor die Bo-Kaap
Afrikaans het vele gesigte en dit het Saterdag soos ’n paal bo water uitgestaan toe daar by die Kasteel in Kaapstad byeengekom is om oor die invloed van die Bo-Kaap op Afrikaans te praat.
Lees meer
| Categories: TAAL, GEMEENSKAP, KORPORATIEF

Jan Vermeulen wil skryflus by jonges aanwakker

posted on
Jan Vermeulen wil skryflus by jonges aanwakker
Jan Vermeulen, bekroonde jeugromanskrywer, se naam is op almal se lippe – veral nou dat sy eerste spanningsroman vir volwassenes, Die Vyfde Aspoester, bekend gestel is. Taalgenoot het met hom gesels ...
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte
“Meerkat Maantuig”-aktrise ook bang soos haar karakter
Anchen du Plessis wat voorheen in Vaselinetjie te sien was, vertolk nou die hoofrol in Meerkat Maantuig, wat verlede week landwyd begin draai het. Taalgenoot het met haar gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte

'Meerkat Maantuig' oorrompel ook oorsese gehore

posted on
'Meerkat Maantuig' oorrompel ook oorsese gehore
Die bekroonde rolprent Meerkat Maantuig word vandag, 16 Maart, vrygestel. Die skrywer van die rolprent, Hanneke Schutte, het met Taalgenoot gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Kortverhaalbundel oor die liefde los stof tot nadenke

posted on
Kortverhaalbundel oor die liefde los stof tot nadenke
Op die voorblad van Hartlam – saamgestel deur Gerda Taljaard en Deborah Steinmair – staan die volgende geskryf: “Die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.”
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Taalgenoot

Wen ’n Dina Botha-geskenkpak!

posted on
Wen ’n Dina Botha-geskenkpak!
Dina Botha is een van die mees geliefde skrywers van liefdesverhale in Afrikaans en het al 61 liefdesverhale gepubliseer. Sy het al ’n ATKV-Woordveertjie vir Romanses gewen en verskyn gereeld op Nielsen BookData se weeklikse topverkoperlyste, asook op die Top 100 vir fiksieverkope in Suid-Afrika. Taalgenoot het met haar oor haar liefde vir skryf gesels.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF, Taalgenoot

'Afrikaans sal nie verdwyn nie,' sê Malixole Gwatyu

posted on
'Afrikaans sal nie verdwyn nie,' sê Malixole Gwatyu
Wanneer die joernalis Malixole Gwatyu oor Afrikaans in Afrikaans praat, sit jy regop en spits jou ore. Malixole, ’n gerespekteerde joernalis wat vier tale praat, sê egter hy gaan nie vir Afrikaans veg nie.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF

Bennie Bierman, jou bydrae sal vir ewig onthou word

posted on
Bennie Bierman, jou bydrae sal vir ewig onthou word
Die  ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Bennie Bierman, eertydse hoof van die SAUK se musiekdepartement.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, KORPORATIEF
Page 1 of 8 FirstPrevious [1]2345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF