NUUS

Argief per kategorie: ATKV-UniversiteitedebatTerug
RSS

HAATSPRAAK OP SOSIALE MEDIA: PROBLEME EN OPLOSSSINGS

posted on
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), in samewerking met Rapport, RSG en die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) van die Noordwes-Universiteit, bied op 17 Junie 2015 ʼn simposium aan oor haatspraak in sosiale media. Die geleentheid vind om 09:00 by die Mediapark Ouditorium in Aucklandpark plaas.Volgens VivA se uitvoerende direkteur, prof. Gerhard van Huyssteen, het hierdie simposium ten doel om redakteurs en kenners saam te bring om baie konkreet oor die aard en omvang van rassisme en and...
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV-Universiteitedebat

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF