NUUS

Argief per kategorie: FilmverseTerug
RSS

Filmverse 2 nou op DVD beskikbaar

posted on
Filmverse 2, die tweede aflewering van die digkuns-animasieprojek wat die ATKV aangepak het in samewerking met Diek Grobler, se première is eersdaags by die kykNET-Silwerskermfees.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Filmverse
Die eerste Filmverse , ʼn reeks animasiefilms van Afrikaanse gedigte, is in 2014 uitgereik en het selfs ʼn paar nominasies ontvang, onder meer vir beste visuele kunste-aanbieding by die kykNET Fiëstas en die KKNK Kanna-toekennings.Die animasiefilms word vervaardig deur die ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures en die tweede reeks van Filmverse word nou beplan vir 2016. Belangstellende animeerders wat graag daarvan deel wil wees, moet spring om seker te maak dat hulle die werkswinkels ...
Lees meer
| Categories: Filmverse, KUNSTE

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF