NUUS

Argief per kategorie: ATKV-SterskoleTerug
RSS

Umlazi-skool as ATKV-Sterskool aangewys

posted on
Umlazi-skool as ATKV-Sterskool aangewys
Ongeag vele uitdagings het die Velabahleke High School by Umlazi ’n baken van hoop vir ander skole geword en is dié skool deur die ATKV as ’n ATKV-Sterskool vereer.
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Sterskole
Die Dissipline begin by die Huis projek is onlangs deur Quinton Adams, Opvoedkundige Sielkundige, in vier gebiede naamlik Delft, Eindhoven, Wesbank en Belhar Uitbreiding 3 aangebied. Hierdie gebiede is geïdentifiseer omdat dit gebuk gaan onder erge bende-aktiwiteite en baie jeugmoorde wat plaasvind in hierdie gebiede.Die opleiding het veral op gemeenskapleiers, ouers en onderwysers gefokus wat die boodskap verder kan versprei. Die opleiding het gevolg op verlede jaar se suksesvolle sertifikaat-f...
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Sterskole

ATKV-Sterskooltoekenning: 22 September

posted on
Op 22 September om 10:00 oorhandig die ATKV ’n Sterskooltoekenning aan Alphendale Secondary School in Oos-Londen.Die gasspreker vir die geleentheid is Mej Suid-Afrika 2015, Liesl Laurie.Die ATKV wil graag deur die projek:    fokus op die openbare gemeenskap se aandag op die positiewe aspekte in die onderwysprofessie;    erkenning gee vir akademiese uitnemendheid aan minderbevoorregte skoolgemeenskappe;    skole aanmoedig om beste praktyke binne skole te bevorder;    die “Onderwys-My Verantwoor...
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Sterskole

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF