NUUS

Argief per kategorie: ATKV-OnderwyskopskuifTerug
RSS

Onderwys: Maak ’n kopskuif, gee hoop

posted on
Onderwys: Maak ’n kopskuif, gee hoop
Maak gerus ’n draai op Springbok, of gaan kyk hoe die koring in die Swartland groei. Terwyl jy daar is, praat ’n bietjie met die onnies daar: Iewers gaan jy iemand raakloop wat oor ’n kopskuif praat.
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Onderwyskopskuif

Onderwysbehoeftebepaling

posted on
Die Onderwysbehoeftebepaling gedoen by die ATKV-Eiland Spa en omliggende areas op Dinsdag, 3 November 2015VLNR: Dr. Annelie Oosthuizen (ATKV-projekorganiseerder: Onderwys), Ms. Gladys Mkhari (Skoolhoof: Katekani Primary School), Ms. Ntsako Mhangwana (Skoolhoof: Zava High School), Mnr. Tom Mokhari (Skoolhoof: Kulani Primary School) en Mnr. Bennie Steenkamp (ATKV-Eiland Spa: Oordbestuurder) tydens die vergadering op 3 November 2015 by die ATKV-Eiland Spa.
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Onderwyskopskuif

Wêreldonderwysersdag 2015

posted on
Wêreldonderwysersdag word sedert 1994 jaarliks op 5 Oktober in meer as 100 lande gevier om onderwysers te vereer vir hul bydrae tot onderwys en die opvoeding van leerders. Dit is ‘n feit dat die professie van onderwys alle ander beroepe moontlik maak en dus moet die waardevolle rol wat toegewyde onderwysers speel in die vorming van leerders beklemtoon en erken word.Hierdie jaar val 5 Oktober ongelukkig op 'n Sondag en in die skoolvakansie. Die ATKV-onderwysafdeling het dit goedgedink om dié spe...
Lees meer
| Categories: ONDERWYS, ATKV-Onderwyskopskuif

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF