NUUS

Argief per kategorie: TAALTerug
RSS
Bridgitte Mathews aangewys as voorsitter van die ATKV-direksie
Die ATKV het Donderdag die laaste dag van die algemene jaarvergadering by ATKV-Klein-Kariba (Bela-Bela) afgesluit met ’n nuwe direksievoorsitter.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF
ATKV se #AJV2018: kwaliteit, kreatiwiteit in die vierde industriële revolusie
In wat deesdae die vierde industriële revolusie gedoop word, is dit vir organisasies en individue toenemend ’n stryd om te floreer en innoverend in hul gemeenskappe en die samelewing te wees.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF
Ruim beurse beskikbaar vir doktorale en magisterstudente
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2019 'n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe).
Lees meer
| Categories: TAAL
ATKV- Algemene Jaarvergadering se dokumente nou beskikbaar
Die ATKV se algemene jaarvergadering op 18 en 19 Julie by ATKV-Klein-Kariba is om die draai. Die 2018-jaarverslag en -kongresboek is nou beskikbaar. Laai dit hier af.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF

Avbob vereer jong digters

posted on
Avbob vereer jong digters
Digkuns is die beste doepa vir ’n gebroke hart. Dit is ’n pleister vir die hart se diepste wonde. En dit is juis wat Avbob met sy heel eerste Avbob-poësieprojek vir die land wou bied.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF
Taalregte onder die loep tydens ATKV-taalregtesimposium
De ATKV en Cerneels Lourens, ’n taalaktivis en regsgeleerde van Brits, het kragte saamgespan om ’n werkdokument oor taalregte saam te stel.
Lees meer
| Categories: TAAL, Talewet

ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae

posted on
ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae
Die uitslae van die semi-finale ronde van die ATKV-Debatskompetisie in die Suid-Oos-Kaap, Wes-Kaap, Noordwes, Gauteng en die Vrystaat is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole

ATKV-Redenaars 2018: Toptien-uitslae

posted on
ATKV-Redenaars 2018: Toptien-uitslae
Die toptien in Mpumalanga, die Suid-Oos-Kaap, Gauteng, Gauteng-Oos, Gauteng-Suid en -Wes, die Vaaldriehoek, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Limpopo, Noordwes, Noord-Kaap, Namibië en die Wes-Kaap vir die ATKV-Redenaarskompetisie is nou bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars

Veels geluk, ATR!

posted on
Veels geluk, ATR!
Dit is vandag die Afrikaanse Taalraad (ATR) se tiende verjaardag en as lidorganisasie wens die ATKV die ATR geluk met hierdie mylpaal.
Lees meer
| Categories: TAAL
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Hoërskool Pearson
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatskompetisie 2018 wat die Hoërskool Pearson gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
Page 1 of 18 FirstPrevious [1]2345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF