NUUS

Argief per kategorie: LidmaatskapTerug
RSS

ATKV kultuur KOOK en ons het jou nodig!!

posted on
KOMPETISIE: ATKV-lidmaatskapStaan ‘n kans om een van twee nuwe verklarende HAT6 woordeboeke ter waarde van R460 te wen, laat jou kinders, familie en vriende aansluit as volle lede by die ATKV.  Hoe meer aansluit hoe groter is jou kans om ‘n woordeboek te wen.  Gebruik die kodewoord “atkhat6” en jou lidnommer by elke aansluiting.Sluit aan op ons webblad of skakel ons by 011 919 9000 of stuur ‘n e-pos na ledesake@atkv.org.za .Kompetisie sluit 29 Februarie 2016 
Lees meer
| Categories: Lidmaatskap, KORPORATIEF

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF