NUUS

Argief per kategorie: TydskrifteTerug
RSS

Dié feëverhaal verander in ’n speurverhaal

posted on
Dié feëverhaal verander in ’n speurverhaal
Sinister, angswekkend en misterieus. Dié woorde kom dadelik by jou op as jy na die voorblad van Die Vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen kyk. En dan die subtitel: “Ek vermoor hulle nie. Hulle is gewillige slagoffers...”
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Jan Vermeulen wil skryflus by jonges aanwakker

posted on
Jan Vermeulen wil skryflus by jonges aanwakker
Jan Vermeulen, bekroonde jeugromanskrywer, se naam is op almal se lippe – veral nou dat sy eerste spanningsroman vir volwassenes, Die Vyfde Aspoester, bekend gestel is. Taalgenoot het met hom gesels ...
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte
“Meerkat Maantuig”-aktrise ook bang soos haar karakter
Anchen du Plessis wat voorheen in Vaselinetjie te sien was, vertolk nou die hoofrol in Meerkat Maantuig, wat verlede week landwyd begin draai het. Taalgenoot het met haar gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte

'Meerkat Maantuig' oorrompel ook oorsese gehore

posted on
'Meerkat Maantuig' oorrompel ook oorsese gehore
Die bekroonde rolprent Meerkat Maantuig word vandag, 16 Maart, vrygestel. Die skrywer van die rolprent, Hanneke Schutte, het met Taalgenoot gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Kortverhaalbundel oor die liefde los stof tot nadenke

posted on
Kortverhaalbundel oor die liefde los stof tot nadenke
Op die voorblad van Hartlam – saamgestel deur Gerda Taljaard en Deborah Steinmair – staan die volgende geskryf: “Die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.”
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Taalgenoot

Wen ’n Dina Botha-geskenkpak!

posted on
Wen ’n Dina Botha-geskenkpak!
Dina Botha is een van die mees geliefde skrywers van liefdesverhale in Afrikaans en het al 61 liefdesverhale gepubliseer. Sy het al ’n ATKV-Woordveertjie vir Romanses gewen en verskyn gereeld op Nielsen BookData se weeklikse topverkoperlyste, asook op die Top 100 vir fiksieverkope in Suid-Afrika. Taalgenoot het met haar oor haar liefde vir skryf gesels.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF, Taalgenoot

Die simfonie in my ma se lyf

posted on
Die simfonie in my ma se lyf
Johan Jack Smith, redakteur van die Taalgenoot, dink met die oog op Vrouedag terug aan sy verhouding met sy ma.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Só het jy ’n sampioen nog nooit gesien nie

posted on
Só het jy ’n sampioen nog nooit gesien nie
Dit het alles begin by navorsing oor sampioene in die departement voedselbiotegnologie aan die Universiteit van die Vrystaat en nou kan jy die allerheerlikste sampioenresepte by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein op die proef stel.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Martin Steyn oor nagmerries en die skryfproses

posted on
Martin Steyn oor nagmerries en die skryfproses
Martin Steyn het die afgelope drie jaar sy plek in die Afrikaanse misdaadgenre oopgeskryf. Taalgenoot het by die Vrystaatse Kunstefees met hom gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Aksent-nuusbrief: Junie 2017

posted on
Aksent-nuusbrief: Junie 2017
Die jongste nuusbrief van die ATKV, Aksent, is nou beskikbaar vir jou leesgenot.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Aksent
Page 1 of 4 FirstPrevious [1]234 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF