NUUS

Argief per kategorie: Debat: HoërskoleTerug
RSS

ATKV-Debat 2018: Agt topspanne bekend

posted on
ATKV-Debat 2018: Agt topspanne bekend
Die ATKV-Debatskompetisie 2018  by ATKV-Buffelspoort het gewys dat die jong leiers van môre beslis nie op hul mond geval is nie. Hier is die agt topdebatspanne.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole

ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae

posted on
ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae
Die uitslae van die semi-finale ronde van die ATKV-Debatskompetisie in die Suid-Oos-Kaap, Wes-Kaap, Noordwes, Gauteng en die Vrystaat is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Hoërskool Pearson
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatskompetisie 2018 wat die Hoërskool Pearson gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Hans Strijdom
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatskompetisie 2018 wat by die Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Hans Strijdom gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Grey-Kollege & H/S Langenhoven
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatskompetisie 2018 wat by Grey-Kollege in Bloemfontein en die Hoërskool Langenhoven gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: Debat: Hoërskole, KUNSTE

ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Affies

posted on
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Affies
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatkompetisie 2018 wat by die Afrikaanse Hoër Seunskool gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole, KUNSTE

Redenaarstoesprake: Om te koop of nie

posted on
Redenaarstoesprake: Om te koop of nie
Gekoopte redenaarstoesprake het in die laaste paar jaar ’n taai toffie geword. Daar is dié wat vra hoekom nie, want nie eens die grootste oratore skryf hul eie toesprake nie. Ander snak na hul asem en bevraagteken die regverdigheid daarvan.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole, Redenaars, KUNSTE

Debatsonderwerpe vir 2018 bekend

posted on
Debatsonderwerpe vir 2018 bekend
Vergeet eers van son, see, sand en die reuk van sonbrandolie... Dis tyd om jou voor te berei vir die ATKV se debatkompetisie in 2018. Jy kan dit egter nie doen sonder onderwerpe nie, né?
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole, KUNSTE

ATKV-Debatskompetisie 2017: uitslae bekend

posted on
 ATKV-Debatskompetisie 2017: uitslae bekend
Die finale van die ATKV se debatkompetisie het Saterdagaand 12 Augustus by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
Debatuitslae 2017: Eerste ronde – Limpopo, Noordwes, Suid-Kaap
Die eerste uitdunrondes van die ATKV-Debatkompetisie vind tans landwyd plaas. Hier is van die uitslae wat reeds beskikbaar is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole, KUNSTE
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF