NUUS

Argief per kategorie: KinderboekskryfskoolTerug
RSS

Besoek van Nederlandse skrywer Arnon Grunberg

posted on
Die Nederlandse skrywer, Arnon Grunberg, het onlangs die Afrikaans-in-Sowetoprojek besoek as deel van sy skrywersbesoek aan Suid-Afrika. Eureka Barnard, hoof van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere, reël elke jaar ʼn skrywersbesoek. Grunberg is die tweede Nederlandse skrywer wat die Afrikaans-in-Sowetoprojek besoek. Verlede jaar het die kinderboekskrywer, Bennie Lindelauf, die Afrikaanse klasse in Soweto besoek.Grunberg het die geleentheid gekry om die Afrikaanse leerders van ...
Lees meer
| Categories: TAAL, Kinderboekskryfskool

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF