NUUS

Argief per kategorie: MediaveertjiesTerug
RSS
ATKV-Mediaveertjies 2018: Finaliste in Kyk-kategorie (verhalende genres)
Die beste van die bestes op die kassie word ook tydens vanjaar se ATKV-Mediaveertjies bekroon. Hier is die lys van finaliste in die afdeling verhalende genres in die Kyk-kategorie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies
ATKV-Mediaveertjies 2018: Finaliste in Luister-kategorie
Die beste van die bestes in die radiowêreld word ook tydens vanjaar se ATKV-Mediaveertjies bekroon. Hier is die lys van finaliste in die Luister-kategorie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

ATKV-Mediaveertjies 2018: Finaliste in Lees-kategorie

posted on
ATKV-Mediaveertjies 2018: Finaliste in Lees-kategorie
Die ATKV-Mediaveertjies is een van die hoogtepunte van baie joernaliste se kalenders. Hier is die lys van finaliste in die Lees-kategorie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

KYK: "Japie Gouws, die coolste nerd in Afrikaans"

posted on
KYK: "Japie Gouws, die coolste nerd in Afrikaans"
Japie Gouws, die besturende direkteur van die ATKV-groep, is by die ATKV-Mediaveertjies 2017 in Johannesburg vereer vir die rol wat hy die laaste agt jaar gespeel het om Afrikaans en die ATKV se voetspoor te vergroot.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies, KORPORATIEF

Veer in die hoed vir mediapresteerders

posted on
Veer in die hoed vir mediapresteerders
Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is Vrydagaand by die Lyric Teater, by Gold Reef City, met ’n ATKV-Mediaveertjie bekroon.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

ATKV-Mediaveertjies 2017: Finaliste bekend gemaak

posted on
ATKV-Mediaveertjies 2017: Finaliste bekend gemaak
Die finaliste vir die ATKV-Mediaveertjies, een van die hoogtepunte op die ATKV se kalender, is bekend gemaak.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

Gesogte ATKV-Mediaveertjies oorhandig

posted on
Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 13 Mei by Vodacom World in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

Finaliste van ATKV-Mediaveertjies 2016 bekend

posted on
Die ATKV bekroon jaarliks uitblinkers vir hulle bydraes in die gedrukte/digitale media, televisie en radio. Die top drie finaliste in elke kategorie in alfabetiese volgorde (volgens van), is soos volg:Die ATKV bekroon jaarliks uitblinkers vir hulle bydraes in die gedrukte/digitale media, televisie en radio. Die top drie finaliste in elke kategorie in alfabetiese volgorde (volgens van), is soos volg:RADIOPRYSEBeste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram Mar...
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF