NUUS

Argief per kategorie: OlimpiadeTerug
RSS

Afrikaanse Olimpiade: Hier is die uitslae

posted on
Afrikaanse Olimpiade: Hier is die uitslae
Die penne is neergesit, die vraestelle gemerk en die uitslae van die jaarlikse Afrikaanse Olimpiade is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Olimpiade

ATKV-Olimpiade uitslae 2015 (Juniors)

posted on
Junior afdeling:  Graad  7 – 9
Lees meer
| Categories: Olimpiade, TAAL
Louis Boshoff van die CVO-Skool Potgietersrus is met sy 83,33% die uitblinker in die afdeling vir Afrikaans as Huistaal (HT). Marietjie Swanepoel van die Hoërskool Outeniqua is kort op sy hakke met 82.67%. In die derde plek is Christiaan Willemse van die Afrikaanse Hoër Seunskool en Lia Snijman van die Hoër Meisieskool Bloemhof met 82%.In die afdeling vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal (EAT) het Jakobus Louw van Felixton College en Salome Wessels van Eunice High School met 95,38% geseëvier...
Lees meer
| Categories: Olimpiade, TAAL

ATKV-Olimpiade uitslae 2015 (Seniors)

posted on
Senior afdeling:  Graad 10 – 12
Lees meer
| Categories: Olimpiade, TAAL

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF