NUUS

RSS

ATKV-Redenaars 2018: Hier is die tien topredenaars

posted on
ATKV-Redenaars 2018: Hier is die tien topredenaars
Die land se beste redenaars het die afgelope naweek gewys dat hulle met die beste van die bestes kan meeding toe die nasionale finale van die ATKV-Redenaarskompetisie by ATKV-Buffelspoort plaasgevind het.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars

ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak

posted on
ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak
Die ATKV-Woordveertjies bekroon elke jaar uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaans woord en finaliste vir dié jaar se toekenningsgeleentheid is pas bekend gemaak.
Lees meer
| Categories: TAAL, KUNSTE, Woordveertjies
Dood van ATKV-lid spoor ATKV-tak Voorspoed aan om vlei mooi te maak
Die afsterwe van een van die ATKV-tak Voorspoed in Kaapstad se lede het so ’n groot impak op dié tak gehad dat hulle nou haar nagedagtenis deur ’n gemeenskapsprojek eer.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
ATKV-AbbAsorg wil kinders leer om met selfvertroue te lees
ATKV-AbbAsorg se leesprogram staan dalk nog in sy kinderskoene, maar spog reeds met uitstekende resultate.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

Stroomop: ’n rubberbootjie vol gate

posted on
Stroomop: ’n rubberbootjie vol gate
Op 9 Augustus begin Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuutste rolprent op die grootskerm draai. Jacques Myburgh was by die première en was allermins beïndruk.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Nellie du Toit lewer bydrae van onskatbare waarde

posted on
Nellie du Toit lewer bydrae van onskatbare waarde
Nellie du Toit, bekend as een van Suid-Afrika se vooraanstaande operasangeresse van die 1960’s en 1970’s, is Sondag 29 Julie oorlede.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

ATKV-Rieldansstreeksfeeste: Dié groepe dring deur

posted on
ATKV-Rieldansstreeksfeeste: Dié groepe dring deur
Daar is die afgelope paar naweke in onderskeidelik Williston en Bitterfontein geriel dat die stof so staan.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans
Skrywer van Steinhoff-boek oor wat hy vir Markus Jooste sal wil vra
Die Steinhoff-sage het skokgolwe deur die land gestuur. Op Dinsdag 5 Desember 2017 was dié magtige maatskappy, waarvan Markus Jooste die grootbaas was, nog R193 miljard werd. Binne 24 uur is meer as R117 miljard uitgewis.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

ATKV-Kinderboektoekennings: Wenners bekend gemaak

posted on
ATKV-Kinderboektoekennings: Wenners bekend gemaak
Die wenners in die ATKV-Kinderboektoekennings is pas bekend gemaak. Dié kompetisie word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Lees meer
| Categories: TAAL, Kinderboektoekennings
Die Grondwethof se uitspraak oor Engelse onderrig in Afrikaanse skole is “nie net ’n oorwinning vir Afrikaans nie, maar vir alle tale en moedertaalonderrig in sy geheel”.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid, ONDERWYS
Page 2 of 57 First 1[2]345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF