NUUS

RSS
ATKV-Debat 2018: Uitslae van eerste ronde by Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Hans Strijdom
Die uitslae van die eerste ronde van ATKV-Debatskompetisie 2018 wat by die Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Hans Strijdom gehou is, is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole

'Dankie Ouma' sê Johan Jack Smith

posted on
'Dankie Ouma' sê Johan Jack Smith
Vandag is Moedersdag. En vandag, gaan oor my ma. Maar in stede daarvan dat ek my moeder se lof weer besing, wil ek vir iemand anders dankie sê – haar ma.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
ATKV-Mediaveertjies 2018: Media se blinkste sterre vereer
Die media se blinkste sterre is Vrydagaand by die ATKV-Mediaveertjies vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë vereer.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

Besturende direkteur van ATKV-MSW bedank

posted on
Besturende direkteur van ATKV-MSW bedank
Dit is met spyt dat die ATKV-MSW kennis neem van die bedanking van die besturende direkteur, me. Deidre Le Hanie.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF

Kom leer liedjies skryf soos Elvis Blue

posted on
Kom leer liedjies skryf soos Elvis Blue
Indien jy nog altyd daarvan gedroom het om ’n liedjie te skryf, maar voel jy het nie die nodige kennis of vaardighede om dáái ballade vir jou geliefde te laat realiseer nie, is die Lucas Maree-liedjiewerkswinkel ’n moet.
Lees meer
| Categories: KUNSTE
Jaco Jacobs laat nie gras onder sy voete groei nie. Hy is onlangs met die gesogte Tienie Holloway-medalje vir Kleuterliteratuur vir sy boek Grom! (LAPA Uitgewers) bekroon. Sy nuutste boek, Dinge wat ek nie van skape geweet het nie, is nou beskikbaar. Hier is ’n uittreksel uit dié nuwe boek:
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
ATKV-Redenaars 2018: Uitslae van eerste ronde by Genl. Hertzog en Marais Viljoen
Die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie 2018 het begin en redenaars van oor die land heen kom wys hul slag voor die mikrofoon.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

1000 kleuters kry boeke danksy Nederlander se skenking

posted on
1000 kleuters kry boeke danksy Nederlander se skenking
Prof. Carel Jansen en sy vrou het op hul 25ste troudagviering die gaste gevra om nie geskenke te bring nie, maar wel ’n koevert met ’n bydrae vir die VVA se boektrommels.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

ATKV-takke sit nie stil in hul gemeenskappe

posted on
ATKV-takke sit nie stil in hul gemeenskappe
ATKV-takke van regoor die land het in die afgelope maand nie gras onder hulle voete laat groei om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak nie.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
ATKV-Redenaars 2018: Uitslae – eerste ronde by die H/S Menlopark, H/S Pietersburg
Die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie by die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Pietersburg is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars
Page 3 of 54 First 12[3]45 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF