NUUS

RSS
Ruim beurse beskikbaar vir doktorale en magisterstudente
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2019 'n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe).
Lees meer
| Categories: TAAL
ATKV- Algemene Jaarvergadering se dokumente nou beskikbaar
Die ATKV se algemene jaarvergadering op 18 en 19 Julie by ATKV-Klein-Kariba is om die draai. Die 2018-jaarverslag en -kongresboek is nou beskikbaar. Laai dit hier af.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF

Avbob vereer jong digters

posted on
Avbob vereer jong digters
Digkuns is die beste doepa vir ’n gebroke hart. Dit is ’n pleister vir die hart se diepste wonde. En dit is juis wat Avbob met sy heel eerste Avbob-poësieprojek vir die land wou bied.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF
Boeke, stories en pitkos by die ATKV-Boeke-oase by Innibos
Die ATKV-Boeke-oase by Innibos se program is vanjaar behoorlik propvol en dit is dié plek om te wees as jy wil asem skep, maar steeds lekker wil feesvier.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Innibos
Taalregte onder die loep tydens ATKV-taalregtesimposium
De ATKV en Cerneels Lourens, ’n taalaktivis en regsgeleerde van Brits, het kragte saamgespan om ’n werkdokument oor taalregte saam te stel.
Lees meer
| Categories: TAAL, Talewet
Mismoedigheid oor misdaad gee lewe aan Chanette Paul se nuwe boek
’n Mismoedigheid oor misdaad wêreldwyd het op ’n dag die romanskrywer Chanette Paul beetgepak en uiteindelik tot haar nuwe spanningsroman, Uit die bloute, gelei.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Thys & Trix: Nie nog ’n 'slapstick'-komedie nie

posted on
Thys & Trix: Nie nog ’n 'slapstick'-komedie nie
Staal jouself en oefen so lank jou maagspiere, want oor ’n paar dae maak nog ’n Afrikaanse komedie ’n draai op die grootskerm.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Kinderstorie-krôl: Rakkers kan nou as’t ware in hul gunstelingboek instap
Daar is niks so ryk soos ’n kind se verbeelding nie... Hoeveel te meer as daardie kind as’t ware in ’n boek kan instap.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Innibos
ATKV-tak help om vertroosting vir gebrokenes van hart te bring
Die ATKV-tak Port Elizabeth is aan die voorpunt van ’n trooskombersprojek en skenk gereeld wol of maak self trooskomberse.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Uittreksel: Dors deur Marinda van Zyl

posted on
Uittreksel: Dors deur Marinda van Zyl
Marinda van Zyl, skrywer van Amraal en Wilhelmina Radebe kom tuis se nuutste boek, Dors, is nou beskikbaar. Hier is ’n uittreksel uit dié nuwe boek:
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Page 4 of 57 First 23[4]56 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF