NUUS

RSS

Verskeie Afrikaanse kultuurgroepe ruil idees uit

posted on
’n Historiese byeenkoms het op Vrydag 19 Junie 2015 plaasgevind by die Slanghoek Konferensiesentrum wat binne ATKV-Goudini, geleë is.Reg deur die land is ’n groot aantal kultuursentrums en museums wat onder druk verkeer. Dié byeenkoms was ’n poging om te soek na kreatiewe maniere om hierdie instansies ’n hupstoot te gee.Verskeie rolspelers in die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskap het idees uitgeruil. Hoewel Afrikaans, en terreine verbonde aan Afrikaans, die wegspringplek was, was meertal...
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF

As die broek jou pas

posted on
ATKV-Lede kry nou die kans om hierdie produksie teen afslagprys te sien.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Vergadering met die ANC op 9 Junie 2015

posted on
Die ATKV verwelkom die geleentheid om met die ANC te vergader.Wat baie aspekte betref, gaan dit nie goed met Suid-Afrika nie. Ek wil nie met u oor politiek gesels nie, want ons is nie ʼn politieke organisasie nie. Aangeleenthede soos elektrisiteit, wetteloosheid, korrupsie, kader-ontplooiing, e-tol en ʼn gebrek aan vertroue raak alle Suid-Afrikaners en hulle is nie tevrede met die huidige stand van sake nie.Die ATKV is gemoeid met taal en kultuur en ons gebruik dit om ʼn diverse nasie te bou en ...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
“Die opeis van taalregte is die verantwoordelikheid van elke jongmens,” sê Karien Brits, bestuurder: taalaangeleenthede by die ATKV.  “Tydens die herdenking van ʼn dag soos Jeugdag, is dit belangrik om te onthou dat nuwe geleenthede en regte vir tale een van die newe-produkte is van ons demokrasie.  Die reg om die taal van jou eie keuse te gebruik en aan die kulturele lewe van jou eie keuse deel te neem, is verskans in die Handves van Menseregte.”Brits meen dis belangrik om op Jeug...
Lees meer
| Categories: TAAL

ATKV/JIP-gedigtekompetisie: wenners aangekondig

posted on
’n Gedig oor ’n tipiese Suid-Afrikaanse gesin wat gelate aanvaar wat vir hulle geleer word, is aangewys as die wenner in die senior kategorie van die ATKV/JIP-gedigtekompetisie.Die kompetisie gee hoërskool-digters ’n platform vir hul skryfwerk en het vanjaar bykans 230 inskrywings van oor die land heen gelok.Jo Prins, digter en Media24- Afrikaanse dagblaaie se boekeredakteur, en die digter en joernalis Bibi Slippers was die beoordelaars.Gaan lees gerus meer oor die ATKV/JIP-Gedigtekompetisie ...
Lees meer
| Categories: ATKV/KUIER-Gedigteprojek

ATKV se kragtige musiekproduksie, iVrede....

posted on
 ATKV se kragtige musiekproduksie, iVrede....Veeltalig, Veelkleurig, Vredevol...Doepa vir  Suid- Afrika se siel in 2015!Musiek is een van die elemente wat 'n land en sy mense kan één maak en laat saamleef in vrede en harmonie. In 'n jaar waarin die 21ste Demokrasie van SA gevier word, was vrede en stabiliteit lanklaas so nodig in SA soos nou. Met iVrede,'n kragtige musiekproduksie wat reeds by US Woordfees en Aardklop te sien was en vanjaar Innibos afsluit, word gepoog om die boodskap ...
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF

iVrede by InniBos

posted on
   
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF

SA violis, Marc Uys

posted on
 SA violis, Marc Uys is pas aangestel as die Uitvoerende Direkteur van die Princeton Symphony Orchestra in die VSA. Marc was 'n gereelde deelnemer aan, asook kategoriewenner van die ATKV klassiekemusiekkompetisies. 
Lees meer
| Categories: Muziq, KUNSTE

Romanza is tien jaar oud

posted on
LAPA Uitgewers kondig by freedelivery"> met trots aan dat ons Romanza-klub op 4 Junie 2015 presies tien jaar oud by freedelivery"> is. Romanza is ’n handelsmerk in by freedelivery"> die LAPA-stal by freedelivery"> wat gemik is op vrouelesers tussen agt en agt-en-tagtig. Daar by freedelivery"> word tans 48 titels per jaar uitgegee onder by freedelivery"> die Romanza-druknaam en ’n totaal by freedelivery"> van 156 000 kopieë per jaar by freedelivery"> word verkoop.LAPA is baie bly om deel t...
Lees meer
| Categories: TAAL

Prof. Pieter de Villiers en Mnr. Weiss Doubell

posted on
Innige simpatie aan die families van Prof. Pieter de Villiers asook mnr. Weiss Doubell met hul onderskeie afsterwes. Prof. Pieter de Villiers het 'n baie groot bydrae tot veral die Afrikaanse komposisieskat gelewer en sal onthou word vir sy Boerneefliedjies, soos bekend gemaak deur Mimi Coertse. Weiss Doubell het op sy beurt weer 'n enorme bydrae tot Suid-Afrikaanse Opera gelewer.
Lees meer
| Categories: Muziqanto, KUNSTE
Page 44 of 45 First 414243[44]45 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF