NUUS

RSS

Avbob vereer jong digters

posted on
Avbob vereer jong digters
Digkuns is die beste doepa vir ’n gebroke hart. Dit is ’n pleister vir die hart se diepste wonde. En dit is juis wat Avbob met sy heel eerste Avbob-poësieprojek vir die land wou bied.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF
Boeke, stories en pitkos by die ATKV-Boeke-oase by Innibos
Die ATKV-Boeke-oase by Innibos se program is vanjaar behoorlik propvol en dit is dié plek om te wees as jy wil asem skep, maar steeds lekker wil feesvier.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Innibos
Taalregte onder die loep tydens ATKV-taalregtesimposium
De ATKV en Cerneels Lourens, ’n taalaktivis en regsgeleerde van Brits, het kragte saamgespan om ’n werkdokument oor taalregte saam te stel.
Lees meer
| Categories: TAAL, Talewet
Mismoedigheid oor misdaad gee lewe aan Chanette Paul se nuwe boek
’n Mismoedigheid oor misdaad wêreldwyd het op ’n dag die romanskrywer Chanette Paul beetgepak en uiteindelik tot haar nuwe spanningsroman, Uit die bloute, gelei.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Thys & Trix: Nie nog ’n 'slapstick'-komedie nie

posted on
Thys & Trix: Nie nog ’n 'slapstick'-komedie nie
Staal jouself en oefen so lank jou maagspiere, want oor ’n paar dae maak nog ’n Afrikaanse komedie ’n draai op die grootskerm.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Kinderstorie-krôl: Rakkers kan nou as’t ware in hul gunstelingboek instap
Daar is niks so ryk soos ’n kind se verbeelding nie... Hoeveel te meer as daardie kind as’t ware in ’n boek kan instap.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Innibos
ATKV-tak help om vertroosting vir gebrokenes van hart te bring
Die ATKV-tak Port Elizabeth is aan die voorpunt van ’n trooskombersprojek en skenk gereeld wol of maak self trooskomberse.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Uittreksel: Dors deur Marinda van Zyl

posted on
Uittreksel: Dors deur Marinda van Zyl
Marinda van Zyl, skrywer van Amraal en Wilhelmina Radebe kom tuis se nuutste boek, Dors, is nou beskikbaar. Hier is ’n uittreksel uit dié nuwe boek:
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Kinders se ogies blink danksy kleuterskole

posted on
Kinders se ogies blink danksy kleuterskole
Die kleuterskole Bana ba Lesedi en die Ennis Thabong Preschool by Hartbeespoort vertel nie die “sad storietjie van ’n plaaslike gemeenskap en ’n paar mense wat probeer om ’n pleister op hulle lot te plak nie”.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae

posted on
ATKV-Debat 2018: Topagt-uitslae
Die uitslae van die semi-finale ronde van die ATKV-Debatskompetisie in die Suid-Oos-Kaap, Wes-Kaap, Noordwes, Gauteng en die Vrystaat is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Debat: Hoërskole
Page 5 of 57 First 34[5]67 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF