HOEZIT!


Ons hier by Hoezit! het slegte nuus. Vanaf 1 Desember sluit die Hoezit!-webwerf. 

Die ATKV het besluit die Hoezit!-handelsmerk sal voortaan uitsluitlik by Lapa-Uitgewers voortbestaan. Lapa-Uitgewers gee kwartaalliks ’n boek uit. 

Die temas is egter verskillend van wat op die webwerf gedoen is, maar dis steeds die moeite werd om te gaan loer! Klik hier om die nuutste Hoezit te bestel. 

Dankie vir al die jare se saam kuier, speel en leer.