OORSIG

Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook 'n in-diepte kyk na die werk van die ATKV. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk. Sluit aan by ons vry en volkleur wêreld!

NUUSTE UITGAWE
SPESIALE AANBOD: BOEKBEVONK!

TARIEWE

Het jy geweet dat jy nie ‘n ATKV-lid hoef te wees om die Taalgenoot (TG) kwartaalliks op jou voorstoep te ontvang nie? Teen slegs R115 per jaar kan jy op hoogte bly van die jongste nuus in die Afrikaanse leefwêreld. Vul net die intekenvorm in!

tg-tariefkaart-afr_2016

Klik hier vir die Afrikaanse tariefkaart

tg-tariefkaart-eng_2016

Click here for the English rate card

MYSUBS

MySubs is die intekening op elektroniese weergawes van tydskrifte.

mysubs_tg_herfs2016

MySubs.co.za is 'n eenstop-intekenwinkel vir 'n groot verskeidenheid publikasies insluitend die Taalgenoot.

Kry jou TAALGENOOT HIER www.mysubs.co.za/magazine/Taalgenoot

 

BLOKRAAI-OPLOSSINGS

Dokumente