|

Nuus

    Sulayman Human, wat Saterdagaand derde in die ATKV-Muziq-kompetisie gekom het, het 11 jaar gelede as ’n 12-jarige seun agter ’n klavier gaan sit en nooit weer teruggekyk nie.
    Meer >
    Megan-Geoffrey Prins (26), die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq,het Saterdagaand in Potchefstroom R68 500 gewen met sy briljante klavierspel.
    Meer >
    Die wenners van die ATKV/KUIER-gedigtekompetisie is onlangs bekendgemaak. Die wenner in die senior kategorie is Karen van Vuuren met haar gedig, Anatomie van liefhê en die wenner in die junior kategor...
    Meer >

Dokumente

Galery