Dokumente

  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Wolmaransstad, Noordwes
    Download Count: 107 Published Date: 2017/04/24
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 18 en 19 April by die Hoërskool Wolmaransstad gehou is. Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Alberton, Gauteng-Oos
    Download Count: 343 Published Date: 2017/04/03
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 29 en 30 Maart by die Hoërskool Marais Viljoen in Alberton gehou is. Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Debatuitslae 2017: Eerste ronde – JHB, Gauteng-Oos en Gauteng-Wes
    Download Count: 150 Published Date: 2017/03/31
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Debatkompetisie wat in Johannesburg gehou is. Die semifinale rondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se
    kontakbesonderhede verskyn in die Debatsbrosjure op bladsy 3. 
  • Debatuitslae 2017: Eerste ronde – Pretoria, Gauteng-Noord
    Download Count: 157 Published Date: 2017/03/30

    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Debatkompetisie wat in Pretoria gehou is.Die semifinale rondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Debatsbrosjure op bladsy 3.

  • Redenaarsuitslae: Eerste ronde – H/S Parel Vallei, Somerset-Wes
    Download Count: 369 Published Date: 2017/03/30
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 23 en 24 Maart by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes gehou is. Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – H/S Linden (laerskoolleerders)
    Download Count: 457 Published Date: 2017/03/29
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 22 en 23 en 24 Maart by die Hoërskool Linden vir laerskoolleerders in Gauteng-Wes gehou is. Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Laerskool Huttenpark, Newcastle
    Download Count: 276 Published Date: 2017/03/28
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 24 Maart by die Laerskool Huttenpark in Newcastle gehou is. Die semifinale rondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – H/S Noord-Kaap
    Download Count: 288 Published Date: 2017/03/28
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 25 Maart by die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley gehou is. Die semifinale rondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – H/S Linden, Gauteng-Wes
    Download Count: 870 Published Date: 2017/03/23
    Klik hier vir die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 15 en 16 Maart by die Hoërskool Linden vir hoërskoolleerders in Gauteng-Wes gehou is. Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.
  • Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde - Oudtshoorn, Suid-Kaap
    Download Count: 448 Published Date: 2017/03/15

    Die halfeindrondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Redenaarsbrosjure op bladsy 6.


Page 1 of 9FirstPrevious[1]2345NextLast