ATKV-OESFEES

Die negende ATKV-Oesfees het op 21 Maart plaasgevind.

Hierdie is ’n geleentheid soos min ander op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender. Dit bring plaaseienaars en -werkers uit die Franschhoek-vallei byeen vir ’n “kuier en vastrap” saam met duisende ander musiekliefhebbers wat ’n dag van Kaapse klanke en geure geniet, en dit alles onder die landgoed se skaduryke eikebome.

www.oesfees.co.za

ATKV-OESFEESVIDEO

Galery

#Posties van 2017: Pret langs die Sterkfonteindam

#Posties van 2017: Pret langs die Sterkfonteindam

Die #Posties van 2017 het hul ATKV-Postmatriekjaar op ’n "vuil" noot begin. Kort nadat hulle van hul ouers afskeid geneem het, is hulle vort na die Sterkfonteindam. Elke #Postie het ’n koskrat en ’...

#Posties van 2017: Pret langs die Sterkfonteindam
2017/02/09 09:55:50 VM.
Jong leiers bemagtig tydens Jeugleiersimposium

Jong leiers bemagtig tydens Jeugleiersimposium

Is jy ’n hoender of ’n arend? Dit is een van die vrae wat gr. 6-leerders wat die ATKV-Jeugleiersimposium by ATKV-Drakensville bygewoon het, moes beantwoord.

Jong leiers bemagtig tydens Jeugleiersimposium
2017/01/23 02:14:15 NM.
ATKV-Crescendo se CD, Grensloos, bekendgestel

ATKV-Crescendo se CD, Grensloos, bekendgestel

Al die harde werk van die ATKV-Crescendo-finaliste is Saterdagaand, 10 Desember, tydens die bekendstelling van ATKV-Crescendo se CD, Grensloos, in Atlantis ten toon gestel. Izak de Vries was daar en h...

ATKV-Crescendo se CD, Grensloos, bekendgestel
2016/12/14 09:49:31 VM.
Jeugleiersimposium 2016 was vet pret

Jeugleiersimposium 2016 was vet pret

Die ATKV-Jeugleiersimposium 2016 was ’n reuse-sukses en die jong leiers het hulle gate uit geniet. Hier is van die foto's.

Jeugleiersimposium 2016 was vet pret
2016/12/09 10:05:48 VM.
KYK: Rieldansers wys van watter stoffasie hulle gemaak is

KYK: Rieldansers wys van watter stoffasie hulle gemaak is

Die ATKV-Rieldansfinaal 2016 het Saterdagaand in die amfiteater van die Taalmonument in Paarl plaasgevind. Daar is gedans dat die stof so staan. Die foto's is deur Jean du Plessis geneem.

KYK: Rieldansers wys van watter stoffasie hulle gemaak is
2016/12/07 08:43:06 VM.