SKRYF NOU IN VIR ATKV-MEDIAVEERTJIES 2018

Dit is weer ATKV-Mediaveertjietyd en ons wag vir jou inskrywing.

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2018 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 2 Februarie 2018. 

Klik hier om in te skryf.

Vir navrae oor inskrywings kontak Jeanné Naudé by jeannen@atkv.org.za en vir algemene navrae kontak vir Nita Cronjé by nitac@atkv.org.za.
 

Nuus

Page 1 of 5 FirstPrevious [1]2345 Last

Galery

Dokumente