OOR DIE PROJEK

2016 SE WENNER

Megan-Geoffrey Prins (26), is as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie  ATKV-Muziq aangewys. Tatiana Thaele (fluit) was tweede en Sulayman Human (klavier) derde. 

DATUMS VIR 2017

Die 2017-kompetisiebrosjure sal Februarie beskikbaar wees.

Eerste Ronde: 15 Mei tot 22 Mei

Tweede & Finale Ronde:  28 Julie tot 29 Julie – Hugo Lambrechts-musieksentrum Parow, Kaapstad

Stuur ’n e-pos aan Ilse Schűrmann na klassiek@atkv.org.za; of ilsecat@vodamail.co.za.

Nuus

Page 1 of 9 FirstPrevious [1]2345 Last

Galery

Dokumente