OOR DIE PROJEK

Palesa Malieloa (24) is die naweek as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto, aangewys. As algehele wenner het Palesa prysgeld ter waarde van R45 000 ontvang. Sy is tans ’n vryskut kunstenaar en neem sang by Hanna van Schalkwyk. Foto: Izak de Vries

DATUMS VIR 2017

Die 2017-kompetisiebrosjure sal Februarie beskikbaar wees.

Eerste Ronde: 15 Mei tot 22 Mei

Tweede & Finale Ronde: 15 & 16 September – Hugo Lambrechts-musieksentrum Parow, Kaapstad

Stuur ’n e-pos aan Ilse Schűrmann na klassiek@atkv.org.za; of ilsecat@vodamail.co.za.

Nuus

  • KYK: CNN-dokkie oor ATKV-Muziqanto-wenner
Page 1 of 12 FirstPrevious [1]2345 Last

Dokumente

Galery