OOR DIE PROJEK

Die besluit oor die aanbied van hierdie Debatskompetisie is reeds in 1970 deur die Junior Rapportryers geneem. Dit word vanjaar vir die twaalfde keer deur die ATKV aangebied en die Debatskompetisie is steeds die enigste Afrikaanse nasionale debatskompetisie. Hoewel daar verskillende soorte debatte bestaan, word die aandag met hierdie kompetisie by die opvoedkundige debat bepaal.

DEBAT 2018: ONDERWERPE

SENIORS:

INLEIDEND: ’n Verswakte staat noodsaak die betrokkenheid van die burgerlike samelewing.

OPPONEREND: ’n Verswakte staat noodsaak nie die betrokkenheid van die burgerlike samelewing nie.

JUNIORS:

INLEIDEND: Suikerbelasting is tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap.

OPPONEREND: Suikerbelasting is nie tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap nie.

Nuus

Page 1 of 4 FirstPrevious [1]234 Last

Galery

Dokumente