OOR DIE PROJEK

ATKV-Handevat is ’n ontwikkelingsprojek vir die gemeenskap.
’n Skool uit ’n meer bevoorregte gemeenskap pak ’n opbouende projek aan saam met en ten bate van ’n skool uit ’n minder bevoorregte gemeenskap.  

Skryf die skool se reedsbestaande gemeenskapsprojek in óf loods ’n nuwe projek!

Kriteria
1.    Die projek moet gesamentlik deur die twee skole beplan en uitgevoer word – dus is albei skole medeverantwoordelik.
2.    Hierdie projek moet ten uitvoer gebring word in die minder bevoorregte gemeenskap. 
3.    Die projek moet tot voordeel wees van die breë minder bevoorregte gemeenskap.  
4.    Dit is baie belangrik dat hierdie projek volhoubaar moet wees. 
 

ATKV-HANDEVATVIDEO'S

ATKV-HANDEVAT/LOTTO-PROJEKTE

Te danke aan fondse verskaf deur die Nasionale Loterykommissie kan die ATKV die impak van die Handevatprojekte vergroot, deur bv. media- en opvoedkundige toerusting, meubels, boeke en selfs die opknapping van ablusiegeriewe. 

The NLC relies on funds from the proceeds of the National Lottery. The Lotteries Act guides the way in which NLC funding may be allocated. The intention of NLC funding is to make a difference to the lives of all South Africans, especially those more vulnerable and to improve the sustainability of the beneficiary organisations. Available funds are distributed to registered and qualifying non-profit organisations in the fields of charities; arts, culture and national heritage; and sport and recreation. By placing its emphasis on areas of greatest need and potential, the NLC contributes to South Africa’s development.

Besoek gerus die webwerf om uit te vind oor die projekte wat deur die NLC (National Lotteries Commission) gefinansier word. 

Lees ook: ATKV-Handevat: Leesboekies met ope arms ontvang

Nuus

  • Doendinge in Afrikaans hierdie feestyd

  • ATKV-Rieldans 2018: En die wenners is...

Page 1 of 292 FirstPrevious [1]2345 Last

Dokumente

Galery