OOR DIE PROJEK

ATKV-JEUGLEIERSIMPOSIUM

Die Jeugleiersimposium word aangebied vir die verkose graad 6- en graad 11-hoofleiers wat vir die volgende jaar verkies is. Al is hul termyne reeds aan die gang, wil ons hulle help, verder bemagtig sodat die leiers hul leierskaprolle met sukses kan vervul en die jaar pak, sonder om die akademie te verwaarloos. Skole word uitgenooi om die senior lede (hoofleiers) van die VLR/leerlingraad na die ATKV-Jeugleiersimposium te stuur. Inskrywings vir 2016 se jeugleiersimposiums het reeds gesluit. 

Datums:

  • Sluitingsdatum vir inskrywings (laerskole): 27 Oktober 2017
  • Sluitingsdatum vir inskrywings (hoërskole): 3 November 2017
  • ATKV-Jeugleiersimposium (laerskole), ATKV-Drakensville: 27 November tot 30 November 2017
  • ATKV-Jeugleiersimposium (hoërskole), ATKV-Buffelspoort en ATKV-Goudini Spa: 4 November tot 7 November 2017
ATKV-JEUGLEIERSIMPOSIUM - VIDEO

ATKV-Jeugleiersimposium 2015 (Volledig)

ATKV-Jeugleiersimposium 2015 (Blitskyk)

Blitskyk video

Nuus

Page 1 of 3 FirstPrevious [1]23 Last

Dokumente