WÊRELDONDERWYSERSDAG

Wêreldonderwysersdag word jaarliks op 5 Oktober in meer as 100 lande gevier. Dit verteenwoordig ‘n unieke teken van die bewustheid, begrip en waardering vir die essensiële bydrae wat onderwysers maak tot onderwys en ontwikkeling.
Ons primêre doel is om die onontbeerlike rol wat onderwysers in ons samelewing speel te belig en te vier. Tydens hierdie geleentheid gee ons erkenning aan onderwysers –"Our Unsung Heroes".