AFRIKAANS-IN-SOWETO

 

Die Afrikaans-in-Sowetoprojek is deel van die ATKV se meertaligheidsbenadering. Die ATKV-taalafdeling bevorder Afrikaanse taalverwerwing in ’n meertalige konteks. Daar word weekliks Afrikaanse klasse op vyf verskillende plekke in Soweto aangebied. 

Daar is ook jaarliks in Mei 'n meertaligheidsnaweek wat in samewerking met die Universiteit van Johannesburg se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek aangebied word. 

Klasse in ander Afrikatale word ook by die ATKV se hoofkantoor aangebied, en op hierdie manier word daar  wedersydse goeie taalverhoudinge geskep.

Nuus

Page 1 of 5 FirstPrevious [1]2345 Last

Galery

Dokumente