OOR DIE PROJEK

Baie dankie vir jul belangstelling in die ATKV-Leesprojek.

Die ATKV het al die leesverwante projekte in heroorweging geneem. Hoewel ons besluit het om die ATKV-Leesprojek te staak wil ons julle uitnooi om aan die opwindende ATKV-Kinderboektoekennings deel te neem. Dié projek gee aan meer leerders die geleentheid om hul leesvaardighede te verbeter en dit gee ook wyer blootstelling aan al die uitgewers. Vir meer inligting oor die ATKV-Kinderboektoekennings wat kinders lief maak vir lees klik hier.

Kontak

René Zietsman
Telnr: 011 919 9094
renez@atkv.org.za 

 

Nuus

Page 1 of 5 FirstPrevious [1]2345 Last

Dokumente

Galery