OOR DIE PROJEK

ATKV-Spelathon
Leerders leer in dié spelkompetisie om reg te spel en van goeie kompetisiegees. Die hoop is dat Spelathon die leerders sal aanspoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie!

Kontak

René Zietsman
Telnr: 011 919 9094
E-pos: renez@atkv.org.za

BELANGRIKE DOKUMENTE VIR 2017

ATKV-Spelathon 2017: Brief aan provinsies (Gauteng uitgesluit)

ATKV-Spelathon 2017: Provinsiale inskrywingsvorm

ATKV-Spelathon 2017: Brief vir Gautengse deelnemers

ATKV-Spelathon 2017: Inskrywingsvorm vir Gauteng

ATKV-SPELATHONVIDEO'S 2015

 

 

Nuus

  • 'Ghwarrieboom', 'Nederfrankies' skrik nie dié leerders af nie
  • Spelathon-deelnemers spel dat die spoeg spat
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

Galery

Dokumente

Page 1 of 2FirstPrevious[1]2NextLast