OOR DIE PROJEK

WIE MAG DEELNEEM?

  • Senior afdeling:  Graad 10 – 12
  • Junior afdeling:  Graad  7 – 9

WIE MAG AAN WATTER OLIMPIADE DEELNEEM?

AFRIKAANS HUISTAAL-OLIMPIADE

Leerders wat Afrikaans as Huistaal neem, skryf die Huistaal-vraestel.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL-OLIMPIADE

Leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem (ongeag die leerders se huistaal), skryf die Eerste Addisionele Taal-vraestel.

WATTER FORMAAT NEEM DIE VRAESTEL AAN?

Die Huistaal-vraestel bestaan uit die volgende afdelings:

  • Stillees
  • Taalkunde
  • Poësie
  • Prosa
  • Drama

Die Eerste Addisionele Taal-vraestel bestaan uit die volgende afdelings:

  • Begrip
  • Taal
  • Poësie
  • Prosa
DATUMS 2018

Senior Olimpiade
Sluitingsdatum: Woensdag 14 Februarie 2018
Eksamendatum: Dinsdag 22 Mei 2018
Inskrywingsgeld: R50 per leerder
Inskrywingsvorm is hier beskikbaar.

Junior Olimpiade
Sluitingsdatum: Vrydag 25 Mei 2018
Eksamendatum: Dinsdag 4 September 2018
Inskrywingsgeld: R45 per leerder
Inskrywingsvorm is hier beskikbaar.

Nuus

Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

Dokumente