Meertalige vasvrakompetisie

Die ATKV-Talethon, ’n meertalige vasvrakompetisie, word vir graad 9- en graad 10-leerders as deel van die ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek aangebied. Die kompetisie word vanaf 2018 in Gauteng én Noordwes gehou. Die doel van die taalkompetisie is om leerders vertroud te maak met meer as een taal (Afrikaans, Zoeloe en Noord-Sotho) en om ’n liefde vir ons land se tale te help ontwikkel.

ATKV-Talethon 2018: Inskrywingsvorm vir Noordwes

ATKV-Talethon 2018: Inskrywingsvorm vir Gauteng