Tydskrifte

TAALGENOOT

voorblad_herfs2013

tg_tariefkaart_2013-1 tg_ratecard_2013-1
Klik hier vir die Afrikaanse tariefkaart Click here for the English rate card

 

Het jy geweet dat jy nie ‘n ATKV-lid hoef te wees om die Taalgenoot (TG) kwartaalliks op jou voorstoep te ontvang nie? Teen slegs R104 per jaar kan jy op hoogte bly van die jongste nuus in die Afrikaanse leefwêreld. Vul net die intekenvorm hier in! (Vir intekenare in Namibië en in Afrika-posunie beloop die bedrag R288 per jaar – lugpostarief ingesluit).

mysubs_tg_herfs2013

Kry jou TAALGENOOT HIER www.mysubs.co.za/magazine/Taalgenoot

Lente 2012

lente_2012_oplossing

Somer 2013

somer_2013_oplossing

HOEZIT!

Mei 2013

voorblad_mei

 

Inligting oor Hoezit!

Hoezit! is ‘n maandelikse Afrikaanse tydskrif vir ouens en meisies tussen die ouderdomme van 8 en 14. Die inhoud fokus op vyf spesifieke afdelings:

*  Vermaak – alles en nog wat oor flieks, musiek, boeke, speletjies en sternuus.
*  My wêreld – ‘n kykie na verskillende lande, diere, kulture, die ruimte en tegnologie.
*  Ek voel – fokus op die emosionele welstand van jongmense. Hoe hanteer jy boelies? Hoe voel eerste liefde?
*  Slimkop – skoolsillabus-gedrewe inhoud perfek vir skooltake en weetgieriges!
*  Vet pret – sudoku’s, woordpret, soek die verskille en hope praktiese doengoed.

Vir meer inligting oor die tydskrif en om in te teken:

Redakteur: Donnay Torr
011 919 9063
donnayt@atkv.org.za

Intekenare: Lillian Meyer
011 919 9112
LillianM@atkv.org.za

Bemarking: Brink Olivier
072 842 1159
BrinkO@atkv.org.za

Mei 2013

mysubs_hoezit_mei

Kry jou HOEZIT! hier www.mysubs.co.za/Hoezit

Facebook

Twitter

YouTube