DOEL:
Om op ‘n gereelde basis standpunte te formuleer aangaande onderwysaangeleenthede.
INLIGTING:
• Onderwys is een van die kernaangeleenthede waaroor wyd gedebateer word op alle sosiale terreine in die Suid-Afrikaanse samelewing.
• Maak gebruik van die veral die nasionale pers , gemeenskapskoerante en die Taalgenoot om insette te lewer aangaande onderwyssake van die dag.
• Doen mediakontrolering deur elke oggend relevante koerante te lees om aktuele kwessies oor onderwys te identifiseer, asook tydskrifte waar van toepassing.
IDENTIFISERING VAN SAKE
• Teken sake van belang aan en bring onder aandag van kollegas.
• Volg inhoud op artikels, indien moontlik.
• Indien nodig vir bespreking, reël vergadering (s).