Skip to main content

ATKV-DigiSpel: Hier is die wenners!

S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land het in die afgelope weke aan ATKV-DigiSpel deelgeneem en hulle slag gewys op hierdie opwindende digitale platform.

Deelnemers het drie spelrondes aangedurf wat flitswoorde, veelkeusevrae en ’n luister- en spelvlak ingesluit het, waarin woorde soos "pantoffelregering", "delikatessewinkels" en "aptekersparaffien" hulle soms hoofbrekens besorg het.

Die topspellers is bepaal deur die hoeveelheid korrekte antwoorde. Indien twee spellers gelykop geëindig het, is die totale tyd waarin die antwoorde verskaf is, gebruik om die beter speller te bepaal.

Altesaam 830 deelnemers het hulle vir ATKV-DigiSpel ingeskryf en die geleentheid gekry om met die titel van beste speller in sy of haar kategorie weg te stap.

Die topspeller in elke kategorie is soos volg:

 

 

Kategorie (Graad- of ouderdomsgroep)

Kategorie (Taalvoorkeur)

Deelnemer

Instansie

Persentasie

Tyd

1

Graad 1

Afrikaans Huistaal

Liewan Claassens

Grey Kollege Primêre Skool

96.00%

00:04:22:307

2

Graad 2 en 3

Afrikaans Huistaal

Inke Nortman

Parys Primêre Skool

100.00%

00:02:47:003

3

Graad 2 en 3

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Victor Zeelie

Crawford Preparatory School Lonehill

88.00%

00:04:28:167

4

Graad 4 en 5

Afrikaans Huistaal

Blanché van Rooyen

Drakensberg Primêre Skool

100.00%

00:04:36:633

5

Graad 4 en 5

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Malcolm du Toit

 

72.00%

00:07:25:173

6

Graad 6 en 7

Afrikaans Huistaal

Ethan Bothma

Laerskool Handhaaf

100.00%

00:03:29:173

7

Graad 6 en 7

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Abigail Cullen

Cambridge, Witbank

94.28%

00:03:34:957

8

Graad 8 en 9

Afrikaans Huistaal

Nalene Visser

Hoër Meisieskool La Rochelle

100.00%

00:06:24:480

9

Graad 8 en 9

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Leché Levy

Grenville High School

100.00%

00:06:17:300

10

Graad 10 tot 12

Afrikaans Huistaal

Josef Joubert

Potchefstroom Gimnasium

97.77%

00:04:58:677

11

Graad 10 tot 12

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Tshireletso Dibotelo

Grenville High School

97.14%

00:08:03:560

12

Volwassenes

Afrikaans Huistaal

Carla van der Berg

 

91.11%

00:11:49:890

13

Volwassenes

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Hein Zeelie

 

85.71%

00:04:07:623

 

* Die wenners se foto's sal opgelaai word soos wat ons dit ontvang.

Liewan Claassens – graad 1; Afrikaans Huistaal
Leché Levy – graad 8 en 9; Eerste Addisionele Taal
Malcolm du Toit – graad 4 en 5; Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Tshireletso Dibotelo – graad 10 tot 12; Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Carla van der Berg – Volwassenes; Huistaal
Hein Zeelie –Volwassenes; Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ethan Bothma – graad 6 en 7; Afrikaans Huistaal
Blanché van Rooyen – graad 4 en 5; Afrikaans Huistaal
Victor Zeelie – Graad 2 en 3; Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Inke Nortman – Graad 2 en 3: Afrikaans Huistaal
Abigail Cullen – Graad 6 en 7; Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Josef Joubert – graad 10 tot 12; Afrikaans Huistaal