Skip to main content

Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Finaliste ding mee in die luister-, lees- en kykkategorieë en word tydens ’n glansgeleentheid bekroon.

Vir meer inligting oor die ATKV-Mediaveertjies kontak vir Jeanne Naude by jeannen@atkv.org.za of 011 919 9088.